• 023 3470 923
  • Worcester
  • 028 5143 929
  • Swellendam
  • 023 3161 304
  • Ceres

    NUUTSTE NUUS

    As borskanker in jou gene is…

    ‘n Mens kan sê op ‘n manier het kanker my lewe gered, vertel Ilana Brink, borskanker-oorwinnaar, in Borskankerbewustheidsmaand.

    Eerste mammogram? Dít is wat om te verwag

    Kort artikel wat jou voorberei vir jou eerste roetine siftingstoets.

    Koronêre RT-angiografie by Worcester Radiologie

    Koronêre RT-angiografie is een van die gespesialiseerde radiologiese dienste wat Worcester Radiologie lewer.

    Beurse by Worcester Radiologie: Só werk dit

    Worcester Radiologie stel met trots beurse en indiensopleiding beskikbaar vir studente wat radiografie studeer. Hier is inligting oor hoe die proses werk.

    Waarom moet ek ’n sonar ná my mammogram kry?

    Vroue wonder dikwels waarom ’n sonar ook gedoen word wanneer hulle vir ’n mammogram gaan. Dr. Riaan Joubert van Worcester Radiologie verduidelik.

    WRAD-span stik 160 matrasslope vir Mandeladag

    Dit is die derde jaar dat die praktyk die ACVV Bollieland Crèche as Mandeladag-projek kies.

    Sewe dinge wat alle vroue van osteoporose moet weet

    Die grondslag vir goeie beengesondheid word van kleins af gelê met voldoende voeding en oefening.

    Any questions? Learn more about your next scan

    Worcester Radiology’s doctors answer some frequently asked patient questions.

    Twee dekades in Swellendam

    Worcester Radiologie is die afgelope 20 jaar al ingerig om pasiënte in Swellendam in hul eie tuisdorp te bedien.

    Team WRAD shows support for local hockey

    Worcester Radiology is proud to have been a main sponsor at a recent girls’ hockey clinic at Worcester Gymnasium.

    Worcester Radiologie kies ‘Biggest Loser’

    Die gewone skaal is nooit gebruik nie en gewone “gewig” was nie die maatstaf nie.

    Ontmoet Worcester Radiologie se span in Ceres

    Die praktyk in Ceres is in 1995 reeds op die been gebring en is by die Netcare Ceres Hospitaal geleë.

    Kersprojek 2018: WRAD-span besoek Avianpark

    Worcester Radiologie se Kersprojek vir 2018 was die aanbied van ’n partytjie vir die kinders van die Lena Johnson Care House-sopkombuis.

    Wêreldradiologiedag: Wat jy moet weet oor radiologie

    Radiologie speel ’n belangrike rol in die vroeë opsporing van siektes. Tasneem van Rooyen het meer gaan uitvind wat radiologie behels en deel inligting oor spesialiste, verwysings en prosedures.

    Rolling up our sleeves for Mandela Day 2018

    Worcester Radiology chose a new coat of paint for a crèche classroom as their Mandela Day 2018 project.

    ‘Ek was geseënd om dit vroeg op te spoor’

    Ons het op Kankeroorwinnaarsdag met twee vroue gesels wat jare gelede deur Worcester Radiologie se deure gekom het en ‘n merkwaardige verhaal vertel van positiwiteit en die lewe ná kanker.

    Waarom moet ek weet wat osteoporose is?

    Artikel oorspronklik gepubliseer in: Worcester Standard, 31 Mei 2018

    Osteoporose: Leer meer en laat jou toets

    Artikel oorspronklik gepubliseer in: Worcester Standard, 26 April 2018

    ‘Dit is nie ons werk om lewens te red nie maar om dokters te help sien’

    Leerders van Worcester Gimnasium wat belangstel in ’n loopbaan in radiografie het onlangs besoek afgelê by Worcester Radiologie en interessante gesprekke oor die werk van ’n radiografis gevoer.

    Dr. Fred Cronje groet ná 25 jaar

    Dit is moeilik om te glo dat die man wat die radiologiepraktyk destyds saam met dr. EP Bouwer gevestig het, vanjaar ná 25 jaar sal groet.

    Time for a screening of a different kind, ladies

    When Worcester’s girls come out to play, Worcester Radiology’s girls report for duty.

    Jou lyf en gesondheid: Wat tegnologie jou nou kan laat sien

    Dit sê baie meer as ’n skaal, meet met absolute presisie en kan ’n kragtige instrument wees om jou te help om die maksimum resultaat uit jou dieet- en oefenplan te kry.

    100 Kersgeskenke vir Awendrus

    Personeel van Worcester Radiologie en Worcester Mediclinic het Dinsdag 5 Desember 2017 die inwoners van die Awendrus-tehuis vir bejaardes verras met 100 geskenkboksies wat daar afgelewer is.

    Getting eyeballs on the CANSA cause

    Every year, hundreds of volunteers from Worcester raise hundreds of thousands of rand for CANSA Relay for Life. Worcester Radiology is proud to be part of the effort.