Baie dankie vir die uitstekende

Baie dankie vir die uitstekende manier waarop julle met kinders werk. My seuntjie was daar met ‘n gebreekte arm en my vrees dat dit ‘n nagmerrie sou wees, was heeltemal verniet danksy die dames se kindervriendelikheid.