Die jaar 2020 was ‘n uitdagende jaar, maar in ware Worcester Radiologie-styl is die WRAD-span se gees nooit geblus nie, en een van die goeie dinge wat die jaar voortgebring het is ’n gebruikresepteboek vanuit ons personeel se eie kombuise. Want kosmaak was vir ons ‘n ontvlugting in die grendeltyd en het ons oor die jare ook saamgebring by spanboue en personeelpartytjies. Mag dié versameling resepte vir baie jare deel wees van ons spanlede en hulle hartsmense se beste kuiers!
***
Klik hier: WRAD_resepteboek_2020